Sion gemeente poog om alle lidmate toe te rus om as 'n toegewyde dissipel van Jesus Christus te leef en elkeen se unieke dienswerk uit te leef.
As 'n Pinksterkerk beklemtoon ons die belangrikheid vir die leiding van die Heilige Gees in ons lewe wat Jesus aan ons bekend maak. Ons skep ruimte vir elke ouderdomsgroep om volgens eie behoefte te aanbid.
LIEFDE
Ons glo in onvoorwaardelike liefde wat elke persoon welkom laat voel.
GEMEENSKAP
Saam staan ons sterk, ons onderstuen mekaar in alle omstandighede.
DIE WOORD
Die Bybel is ons kompas, wat ons lei in alle aspekte van die lewe.
AANLYN
Kan jy nie persoonlik bywoon nie?
Kyk ons dienste aanlyn via YouTube.
Regstreeks beskikbaar
Vorige boodskappe
Oral toegangklik
IN PERSOON
Sluit by ons aan vir Sondag dienste en ervaar die warmte van ons gemeente.
Somer: 8h30 & 10h00
Winter: 9h30
Loopstraat 42, h/v St Janstraat.
AKTIWITEITE
Jou bydrae help ons om die evangelie te versprei, ons gemeensKap te dien, en God se werk voort te sit.
EFT BETALING
Maak 'n direkte EFT-oorbetaling met die volgende bankbesonderhede.
Bank: FNB Parys - 230 736
Rekening: 5326 0017 901
Verwysing: Jou naam en van
SENWES
AGS Parys
Lidnommer: 432 870
Baie dankie vir jou vrygewigheid en ondersteuning van God se werk!
BY DIE KERK
"Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief."
2 Korintiërs 9:7
Ons is 'n Pinksterkerk wat glo in die leiding van die Heilige Gees. Ons is 'n familie wat mekaar ondersteun en saam groei – Anders soos Jesus.
SELFOON
067 109 5158
EPOS
ontvangs@sion.co.za
KANTOOR
056 817 6130
Ons / Ek wil deel word van die SION FAMILIE
© 2026 Sion Gemeente. Alle regte voorbehou